Boom van alle kennis

Die sondeval, deur Lucas Cranach die Ouere. Die boom van alle kennis is regs.

Die boom van alle kennis (Hebreeus: עֵ֕ץ הַדַּ֖עַת ט֥וֹב וָרָֽע, ʕesˤ hadaʕaθ tˤɔv waraʕ|), in die 1953-vertaling van die Bybel genoem die boom van die kennis van goed en kwaad (Genesis 2:9), is een van twee spesifieke bome in die verhaal van die tuin van Eden in Genesis 2-3, saam met die boom van die lewe.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search